Skaakuitslae: 14 Mei 2024 15 May, 2024 | Nuus, Skaak, Sportuitslae Die skaakleerders het Dinsdag, 14 Mei, hul tweede wedstryd van die seisoen gespeel en het uitstekend gevaar. Ons het teen Herzlia gespeel en het 6-0 gewen. Ons is baie trots veral op hoe ons leerders die JvR-waardes uitleef. Welgedaan!