Skaakuitslae vs Dirkie Uys 20 Aug, 2026 | Skaak, Nuus, Sport, Sport, Sportuitslae Ons 1ste skaakspan van agt leerders het Vrydag teen Laerskool Dirkie Uys meegeding. Dit was ‘n spannende wedstryd wat met ‘n gelykopuitslag van 4–4 geëindig het. Baie geluk aan ons spelers met hul puik spanpoging!