- Woensdag, 2 September: Koorkonsert saam met die Jiřičky Jeugkoor en kore van Hoër- en Laerskool Jan Van Riebeeck
Plek: NGK Tamboerskloof
Tyd: 18h00Koor meld vroeër aan. Meer besonderhede word op die Junior Koor WA-groep gedeel.
- Dinsdag, 8 September: Kaapse Afrikaanse Eisteddfod
Die junior koor neem aan die *Kaapse Afrikaanse Eisteddfod* deel.
Tyd: 16h00
Venue: Laerskool Simon van der Stel.
Alle leerders ry met busvervoer na Simon van der Stel. Ouers kan leerders na afloop van die Eisteddfod by Simon van der Stel optel. Daar sal ook ‘n bus wees om leerders weer terug skool toe te bring na afloop van hul optrede. Ons deel nader aan die tyd meer spesifieke reëlings op die Junior Koor WA-groep.
Kontak gerus vir Juf Rolene of Juf Bea met indien daar enige bekommernisse is.