Ons is baie dankbaar vir juf. Helené en haar verlore goedere-span wat so hard aan die verlore goedere werk. Hannes Muller was so gaaf om die ruimte netjies af te rond sodat die items nie so deurmekaar lyk nie. Help ons asseblief om hierdie verlore goedere-spasie netjies en georganiseerd te hou. Dankie vir hierdie samewerking!
Kyk gerus na die skakel … dalk herken jy jouself.
