Belangike begrotingsvergadering

Wanneer?
Maandag, 04 November, om 18:00 in die skoolsaal

Hoekom?
Die nuwe BELA-wetgewing vereis dat minstens 10% van ons ouers (minstens 85!) die vergadering moet bywoon anders het ons nie ‘n kworum nie.

Wat? 
Ons bied die begroting vir 2025 aan en sal ook ‘n oorsig gee van die skool, BELA-wetgewing en ons breër planne

En nog?
Vir die wat dit bywoon sal ons ‘n spesiale kaartjie gee sodat jul kind(ers) die volgende dag kan sivvies skool toe dra en ‘n roomys kry!

Toesig
Juff. Naomi en Anika, sal Maandagaand oor die GF / ISF-leerders wie se ouers die begrotingsvergadering bywoon in hul klasse toesig hou.