Neem asseblief kennis dat Jan Kas vanaf 01 – 18 Junie gedurende die volgende tye oop sal wees:
Maandae & Woensdae: 07:00 – 08:00
Dinsdae & Donderdae: 12:30 – 13:30
Vrydae: GESLUIT
Jan Kas sal op 18 Junie sluit vir voorraadopname vir die res van die kwartaal.