Ons Gr.R–3-leerders woon die Boek Buddies Vertoning by op 18 Mei 2026 om 10:45 in die Laerskool Jan van Riebeeck-skoolsaal.
Kom geniet ’n prettige oggend vol stories, verbeelding en kreatiwiteit soos geliefde kinderboeke op die verhoog tot lewe kom!
