Jannies op die TV! 15 Mei, 2026 | Algemeen, Nuus Die nuwe kykNET-reeks, Beter as Gister, begin op 30 Junie om 20:00 op kykNET. Gerhard Conradie en Luna Coetzer speel in hierdie reeks.