Kaperjolle 2025: Lekkergoedland skenkings 19 Mar, 2025 | Algemeen, Nuus Om Lekkergoedland so lekker as moontlik te maak, het ons verskillende speelgoed nodig. Ons sal dit so baie waardeer as jy van jou speelgoed kan skenk waarmee jy nie meer speel nie. Jy kan jou speelgoed by mnr. André Lourens se klas afgee.