Neem asseblief kennis dat Donderdag, 27 Maart 2025, Markdag is. Dit is Intersen se beurt om te verkoop.
Tafels bespreek:
📌 Karri sal Donderdag oopmaak wanneer die nuusbrief uitgestuur word, sodat tafels bespreek kan word.
💰 Dit kos R20 per tafel.
⏳ Karri sluit Woensdag, 26 Maart 2025.
Moet dit nie misloop nie! 🎉