Woord van die week nr.69 30 Mei, 2018 | Akademie, Nuus, Woord van die Week potsierlik Wenners: Katja de Villiers (Gr. 4 vdV) Definisie: lagwekkend of komieklik Sin: Die seuntjie lyk potsierlik in sy sussie se klere.