Bok-Vrydag 1 Sep, 2023 | Algemeen, Nuus Ter ondersteuning van die Springbokke by die Rugby Wêreldbeker, mag leerders elke Vrydag tot en met die einde van die kwartaal groen met geel sivvies aantrek.