Privaat dramalesse Maandag, 4 Sept. 2023 1 Sep, 2023 | Drama, Kuns en Kultuur, Nuus Maandag, 4 September, sal daar geen privaat dramaklasse wees nie. Die personeel het ‘n opleiding wat ek ongelukkig moet bywoon. Die drama-maats is meer as welkom om Woensdag of Vrydag by te woon. Lekker naweek! Groete, Jana