Skaakuitslae: 25 Augustus 2023 29 Aug, 2023 | Nuus, Skaak, Sportuitslae Ons skaakspelers het 25 Augustus (Vrydag) teen die Deutsche Schule (tuis) gespeel. Ons spelers het uitstekend gevaar en 4-2 gewen. Baie geluk, Jannies!