Abigail Fourie vaar goed by WP-kampioenskappe in gimnastiek 29 Aug, 2023 | Nuus, Sport, Sportuitslae Abigail het Saterdag ‘n brons medalje by die WP-kampioenskappe in gimnastiek gewen en sy is vir die WP-span verkies wat in Oktober te Pretoria aan SA’s gaan deelneem. Baie geluk, Abigail!