Baie geluk aan die volgende leerders wat medaljes ontvang het by die Spraak Eisteddfod. Die Prestige-aand vind op 13 Oktober te Hoërskool Jan van Riebeeck plaas. Volg gerus hierdie skakel vir meer inligting indien julle belangstel om dit by te woon.

Jean-Jacques Rossouw – Voordrag Graad 1 – Silwer Medalje
Kitty Partner – Voordrag Graad 2 – Silwer Medalje
Antjie Samuel – Voordrag Graad 3 – Silwer Medalje
Cato Terblanche – Voordrag Graad 4 – Silwer Medalje
Karu Rademeyer – Voordrag Graad 6 – Silwer Medalje
Sophia Derksen – Lees Graad 5-6 – Silwer Medalje
Antjie Samuel – Voordrag Junior Graad R-4 – Goue Medalje