Sondag, 13 Nov 2022, by JvR om 10:00.

Ons beoordelaar is Laurence Kaplan, Direkteur van AAB New York.

Kom ondersteun ons dansers asb.! Almal is al so opgewonde en het hard geoefen.

Ons dansskool se dansers is besonders en talentvol en styg in beide genres uit – die Klassiek en die Moderne. Dit is prysenswaardig! Dis deels weens heelwat individuele aandag en dat hulle in hanteerbare groepe goeie opleiding ontvang. Die Cape Town Eisteddfod (Mei 2022) uitslae was uitstekend. Moderne Dans Assessment (29 Okt 2022) was ‘n nuwe aangeleentheid en ‘n groot sukses. Ons wil dit graag volgende jaar uitbou tot ‘n volwaardige geleentheid vir alle dansers. Nou dans hulle die pragtige AAB Ballet (13 Nov). Dit lê baie naby my hart en dis ‘n groot voorreg om ons dansers te kon afrig en motiveer en ‘n groot eer om mnr. Kaplan te ontvang.

Die volgende 25 dansers neem aan die AAB Performance Awards deel:

Graad 1
Christa -Bella Swart
Annabelle Enslin
Christina du Toit
Isla Jooste
Graad 2
Noah Karusseit
Heidi v Heerden
Natalie Lawson
Graad 3/4
Jana v Gijsen
Solange Stevens
Danielle Fourie
Sadie Gillmer
Gabriella Buckenham
Ella Grey
Graad 5/6
Daniella Boshoff
Jessica Schincariol
Larah Opperman
Michaan Naylor
Kerala Allewell
Karlien v d Walt
Graad 7/8
Emma Liebenberg
Lara Basson
Juliette Visser
Amelie VIsser
Lumarie Fourie
Graad 10
Marianne Nel

Soos hulle sê, “break a leg”!