Baie geluk aan Jan Karsten wat die afgelope naweek aan die WP Wilson Junior Masters deelgeneem het.
Die tennisbyeenkoms word aangebied vir die top 8 O/10 spelers wat deur die jaar aan die verskeie Wilson toernooie deelneem.
Jan het as die wenner van hierdie toernooi weggestap.
Ons is baie trots op jou Jan, baie geluk!