Jannies Talent is om die draai! Hou asb. 30 Augustus oop vir die “glansryke” aand!
  • Leerders wat ingeskryf het, sal volgende week geroep word om vir oudisies te kom.
  • Ouers sal binnekort in kennis gestel word wanneer hulle kaartjies op die Karri-toep kan koop.
  • Kaartjies sal R100 vir volwassenes en R50 vir kinders wees. Kom geniet die heerlike gesinsaand.