Peti Troski het die Jannies verlede Donderdag kom besoek. Die Graad 1-4-leerders het die voorlesing uit haar splinternuwe boek, “Lukas bou ‘n superkar”, terdeë geniet. Baie dankie, Peti, vir hierdie wonderlike geleentheid wat jy aan ons leerders gebied het!