Neem asb. kennis dat die klavier Eisteddfod in Augustus plaasvind. Daar is amper elke Saterdag ‘n groep wat speel. Maak dus vroegtydig seker dat dit nie met sportaangeleenthede bots nie. Eisteddfodtye kan nie geskuif word nie.