Indien jy ‘n plek by ‘n tafel wil bespreek, EFT gerus die kaartjiekoste (R1800 per persoon) – sien die bankbesonderhede hier onder – en laat weet asb. vir Martie Viljoen (martie@avconeng.com) aan watter tafel jy wil sit.

Investec
Laerskool Jan van Riebeeck Opvoedings Trust
Rek no.: 10011436695
Tak: 580105
Verwysing: Veiling, voorletter en van