Verlore Goedere Uitstalling 9 Dec, 2022 | Nuus, Verlore Goedere Alle verlore goedere sal Maandag vanaf 10:00 – 14:00 op die veld uitgestal word. Ouers en leerders is welkom om te kom kyk indien daar items is wat julle vermis.