Die Dramakonsert vind volgende week Maandag, 12 Desember, om 18:00 in die skoolsaal plaas. Huppelland tree eerste op, daarna graad 1 – 3 en laaste graad 4 – 7. Dit sal teen 20:00 klaar wees. Ouers kan kies of hulle vir al drie konserte wil bly of net ‘n gedeelte. Dit is gratis. Almal is welkom!