Nell du Toit (gr. 4) dans van 7 – 23 Desember 2022 in City of Cape Town Ballet se The Nutcracker produksie in die Artscape. Dit is ‘n ongelooflike geleentheid en sy is vreeslik opgewonde! Baie geluk, Nell! Ons hoop dit is ‘n wonderlike ervaring! Kliek HIER om kaartjies vir die produksie te koop.