Al vyf ons spanne speel Woensdag, 2 November, op verskillende plekke wedstryde.  Kyk asseblief sorgvuldig na die onderstaande inligting en voltooi die google form. Die spanlyste is in die google form beskikbaar.

Noord-liga: Dogters A (Juf Anja Nauta) TUIS

SPANNE: Noord-liga: Dogters A span vs. Curro Durbanville A
PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

Noord-liga: Seuns A (Juf. Andri de Villiers) WEG

SPANNE: Noord-liga: Seuns A span vs. Curro Durbanville A
PLEK: Curro Durbanville Primary
VERTREKTYD: 14:30 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 16:00

Noord-liga: Gemengde span (Juf Maricqe Coetzer) WEG

SPANNE: Noord-liga: Gemengde span vs. Laerskool Brackenfell
PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck
VERTREKTYD: 13:45 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 14:45

Table View-liga: Gemengde JVR 1 (Juf Izél Storm) WEG

SPANNE: Table View-liga: Gemengde JvR 1 vs. Van Riebeeckstrand dogters
PLEK: Laerskool Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand
VERTREKTYD: 14:00 (Vanaf die skool)
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

Table View-liga: Gemengde JVR 2 (Juf Mardry Wright) TUIS

SPANNE: Table View-liga: Gemengde JvR 2 vs. Blouberg Internasionaal Seuns
UITGESTEL NA Dinsdag, 15 November 

GOOGLE FORM