Ons o. 8 A span begin volgende week met hul eerste mini-krieketwedstryde. Slegs die o.9 A span speel saam met die o.8 A span teen Kampsbaai. Sien die onderstaande inligting en voltooi asseblief die google form.

Dinsdag, 1 November 2022 (WEG)

SPANNE:

  • o.8 A
  • o.9 A

PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck klein skoolveldjie.
WEDSTRYDE BEGIN: ±14:15
TERUG BY SKOOL: ±16:00

GOOGLE FORM