Ons is trots op ons kore wat pragtig gesing het en mooi verslae gekry het by verlede week se Weskus Koorfees. Dankie aan al die ouers se opoffering met vervoer.

Ons sien uit na die Kerssangdiens op 27 November te N.G. Kerk Tamboerskloof. Hou solank die datum oop!