Albei ons kore tree op 20 Oktober by die Weskus Koorfees te Laerskool Sunningdale op.

  • Kaartjies sal op Quicket teen R75 per persoon verkoop word.
  • Kaartjieverkope maak Woensdag, 21 September, oop en sluit op Maandag, 26 September. Daarna sal moontlik net ‘n paar plekke nog beskikbaar gemaak word. Indien ouers nie self kan gaan nie, reël asb. vervoer met ander ouers.
  • Kinders onder 3 jaar mag gratis op ‘n skoot sit.
  • Ons skool kry 170 geallokeerde kaartjies.
  • Verdere inligting volg later.