Eisteddfod: Klavier 15 Sep, 2022 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Nuus Baie geluk aan die volgende leerders wat a.g.v. netbal die Klavier Eisteddfod aanlyn gedoen het: Cara Swanepoel 78% Emke van Wyk 80% Katia van Wyk 88% en 96% Ons is trots op julle! Puik uitslae!