Baie geluk aan die volgende leerders se prestasies by Hoërskool Jan van Riebeeck se Eisteddfod:

Daniela Boshoff – Prosa – Goud
Pieter Rademeyer – Voordrag – Goud
Hannah de Stadler – Voordrag – Goud
Antjie Samuel – Voordrag – Goud
Karu Rademeyer – Voordrag – Goud
Karu Rademeyer – Prosa – Goud
Emma van Bijon – Dwarsfluit – 78%
Ruben Eksteen – Saksofoon – Silwer