Baie geluk aan die volgende leerders wat aan die drama-afdeling van die Hoërskool se Kunstefees deelgeneem het!

Pieter Rademeyer – Poësie: Voordrag A+
Hanna de Stadler – Poësie: Voordrag A+
Karu Rademeyer – Poësie: Voordrag A++
Antjie Samuel – Poësie: Voordrag A++
Karu Rademeyer – Prosa: Voordrag A+
Daniella Boshoff – Prosa: Voordrag A