Onthou asb. om alle uitslae en sertifikate na juf. Helecia te stuur sodat dit in die saal uitgedeel kan word en in die nuusbrief genoem kan word.