Van ons spanne speel op Donderdag, 28 Julie, teen Rallim op hul astro velde. Die spanne (dogters o.10, o.12 en o.13; seuns o.12 en o.13) wat nie wedstryde speel nie gaan voort met oefening. Volg asb. die skakel vir die Google Form om aan te dui of jou kind/ers kan speel.

SPANNE:
Dogters: o.9 A; o.11 A
Seuns: o.9 A; o.10 A; o.11 A

PLEK: 9 Deerhurst Drive, Sunningdale

VERTREKTYD:  13:45 (o.9 & o.10)   14:10 (o.11)

TERUG BY SKOOL: ±16:30

WEDSTRYDE: Sien aangehegde program

PROGRAM

GOOGLE FORM