Karu (gr. 5) en Pieter (gr. 3) Rademeyer het aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem. Beide kwalifiseer vir die Wes-Kaapse streeksfinaal en behaal die volgende posisies in die Wes-Kaap:
Pieter (Graad 3-afdeling)
Afrikaanse Redenaars – 6de
Lees: poësie – 2de
Karu (Graad 5-afdeling)
Afrikaanse Redenaars – 3de
Lees: poësie – 2de
Lees: prosa – 1ste
Karu dring deur na die nasionale finaal in die Lees: Prosa-afdeling wat op 22 Oktober in Gauteng plaasvind.
Baie geluk met hierdie puik uitslae!