Liewe Drama-ouers/voogde

Daar sal ongelukkig geen privaat dramaklasse op Vrydag, 3 Junie, en Maandag, 6 Junie, plaasvind nie. Jana is by die Eisteddfod wat dan by die skool plaasvind, betrokke.  Die dramatye sal tydens die eksamen (8 – 15 Junie) aangepas word:

Maandag: 13:30 – 14:30 graad 1 – 3 (graad 4 – 7 val weg)
Woensdag: 13:00 – 14:00 graad 4 – 7 (graad 1 – 3 val weg)
Vrydag: 13:00 – 14:00 graad 1 – 3 en 14:00 – 15:00 graad 4 – 7