• Klasfoto’s
  • Individuele foto’s
  • Familiefoto’s – broers en susters word saam afgeneem. Indien julle so ‘n foto wil hê, kan leerders na die saal gaan sodra daar afgekondig word dat familiefoto’s geneem gaan word.
  • Kleredrag: Nuwe JvR-kleredrag. Dogters wat nog nie die nuwe rompies het nie, mag hul skorts dra.