A.g.v. die nuwe Covid-regulasies, word die volgende veranderings aangebring aan volgende geleenthede:

Kultuurkaskenades op 27 en 29 September sal nou “lewendig” in die saal plaasvind. Leerders sal in graadverband mag gaan kyk.

By die Musiekkonserte op 30 September sal ouers toegelaat word om te kom luister (slegs 2 per deelnemer). Geen kinders sal toegelaat word nie.