Die eerste musiekkonsert van die jaar vind aan die einde van die kwartaal plaas.

Woensdagoggend 13 Maart: Graad 2  –  8:15
Woensdagoggend 13 Maart: Graad 3   – 9:15

Alle ouers en belangstellendes is welkom om dit by te woon.