Foto’s vir ons Feesboek 2 Sep, 2021 | Algemeen, Eeufees 2021, Nuus Leerders moet asb. almal hulle feeshempies op Donderdag, 9 September, aantrek. Ons gaan individuele foto’s van elke leerder in die skool neem wat ons in ons Feesboek wil publiseer.