Uitkomtye vir Gr.4-7 26 Mei, 2021 | Algemeen, Nuus Vanaf Maandag, 31 Mei, sal die volgende uitkomtye geld: Gr.4 & 5 14:10 Maandag – Donderdag 14:00 Vrydae (Normale tyd) Gr.6 & 7 14:00 Maandag – Donderdag 13:50 Vrydae (10 minute vroeër)