Eisteddfod: Sang 6 Jun, 2022 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Nuus Beoordeling vind eerskomende Saterdag, 11 Junie, van 08:30 – 14:30 in ons saal plaas. Ouers het individuele tye gekry. Wees asb. ‘n halfuur voor die tyd daar.