Baie dankie aan almal wat reeds die registrasie vir hul kinders vir die Winter buitemuurse program voltooi het. Meer as die helfte van die skool se leerders het aangedui dat hulle aan wintersport gaan deelneem. Indien jy nog nie jou kind/ers geregistreer het nie, volg asb. die skakel en doen dit teen Vrydag, 13 Maart om 13:00.

REGISTRASIE VIR WINTER BUITEMUURSEPROGRAM