Dankie vir al die foto’s wat ons tot op hede ontvang het. Ons Jannies reis heerlik rond in ons pragtige stad. Onthou om jou foto’s voor 18 Maart in te stuur om in aanmerking te kom vir die eerste 3 snoepie geskenkbewyse. Die Paspoort-deelnemers wat in aanmerking kom vir hierdie prys, is almal wat 5 of meer aktiwiteite in die kwartaal voltooi het.

Vir enige navrae, stuur ‘n epos aan: jvrpaspoort@gmail.com

Kliek op die foto vir meer inligting: