Oud-Jannie blink op die skerm uit 21 Aug, 2026 | Algemeen, Nuus Baie geluk aan oud-Jannie Chrystal, wat die rol van Young Emma vertolk in Deon Meyer se nuwe reeks Invisible. Welgedaan, Chrystal!