Ons wil om verskoning vra dat die skooltye verlede Vrydag verander het sonder dat ouers vooraf in kennis gestel is. Daar was ‘n miskommunikasie en die boodskap wat vroeër in die week gestuur moes word, het verlore gegaan. Jammer vir enige ongerief wat dit ouers veroorsaak het.