Baie geluk aan Sophia Liebenberg wat vir die 0.14 SA-Aksienetbalspan gekies is wat na New Zeeland toer. Sophia, ons is ongelooflik trots op hierdie prestasie! Dit is lekker om te sien hoe jy met jou talent woeker. Baie sterkte en geniet elke oomblik.