Musiekkonserte 4 Mar, 2020 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Onthou die 2 musiekkonserte volgende Vrydag 13 Maart: Om 08:30 speel die Gr.2’s (en moontlik van die Gr.1’s). Om 10:30 speel die Gr.3’s. Alle belangstellendes is welkom om dit by te woon.