Baie geluk aan ons Jannie van die week, Zara Winter in Graad 2J. Dankie dat jy so getrou herwin! Geniet die R100 geskenkbewys van Col’Cacchio..

Het julle geweet dat klein hoeveelhede medikasie in ons kraanwater kan wees. Watersuiweringsprosesse haal nie alle chemikalieë uit die water nie. Raak dus ontslae van ongebruikte medikasie op ‘n verantwoordelike manier deur dit na jou naaste Clicks of Dischem apteek te neem (en nie by die drein af te gooi nie).