Naam en van: Alexandria Cooper
Graad: 6W
Waar woon jy?: Delft
Gunsteling vak: “Ek hou van Wiskunde, want ek is goed met syfers.”

Ek is ‘n trotse Jannie, omdat … “ek deel kan wees van hierdie pragtige skool. Al die onderwysers is baie vriendelik. Ek het baie vining nuwe vriendinne gemaak en hulle is almal baie gaaf.”